GalleriesSchools galleries
Laerskole meet kragte op die veld
Die dorp se laerskole het Dinsdag aan die jaarlikse interhuis atletiekbyeenkoms, wat op die sportvelde van Hoërskool Die Anker gehou is, deelgeneem.
Honderde jong atlete het hul bes gegee op die veld.
Daar was ook nie ‘n tekort aan atmosfeer nie en die onderskeie skole se vrolike dirigente het gesorg dat die atlete genoegsame ondersteuning het.
Volg ons:
Ontvang die nuutste nuus op jou foon:
WhatsApp nommer: 0794306641 (voeg ons by jou kontaklys en stuur jou naam en van op WhatsApp)
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!















































