Schools galleries
-
Hoërskool Die Anker bied loopbaan-expo aan
GalleriesDie expo word jaarliks deur honderde leerders bygewoon.
-
Getroue werknemer groet by die Laerskool Môrewag
GalleriesAbraham Nkadimeng het 51 jaar lank by die Laerskool Môrewag gewerk.
-
Laerskool Die Arend hou ‘n leesfees
GalleriesLeerders van Laerskool Die Arend het boeke skool toe geneem en vir mekaar gelees.
-
Laerskool Dalview se leerders is boekwurms
GalleriesDaar word gereeld tyd ingeruim by die Laerskool Dalview vir lees.
-
Nuwe hoofleiers vir Brakpan-Oos
GalleriesDie hoofleiers vir 2020 is tydens ’n spesiale geleentheid aangewys.
-
Fun on the first day of school at Anzac Primary
GalleriesThese little ones started their school careers at Anzac Primary School on Wednesday, last week.
-
Nuwe Aries laat waai op die atletiekbaan
GalleriesDie nuwe graad een leerders van Laerskool Die Arend het Maandagaand aan ’n atletiekbyeenkoms by die skool deelgeneem.
-
Die Anker se Monsters word welkom geheet
GalleriesDie nuwe graad agt leerders van Hoërskool Die Anker, of Glibberige Grillerige Groen Monsters soos hulle bekend staan, het Woensdag…
-
Glimlagte net waar jy kyk op eerste dag van skool
GalleriesDit was Woensdag ’n groot dag vir honderde graad een leerders wat hul eerste dag van “groot skool” beleef het.
-
Matrieks is nou reg vir die grootmenswêreld
GalleriesHonderde opgewonde matrikulante van 2019 het Woensdagoggend by hoërskole van die dorp opgedaag om matriekuitslae te ontvang.
-
Dorp se matrieks laat die koppe draai
GalleriesMatrikulante van die dorp se hoërskole het die afgelope tyd in asemrowende uitrustings en blink vuurwaens by hul matriekafskeidfunksies opgedaag.
-
Oosies se hare laat die koppe draai
GalleriesLeerders van Laerskool Brakpan-Oos het verlede Vrydag ’n “Crazy hair day” gehad.











