
Albei het eerste plekke in die Brakpan-afdeling behaal en sodoende deurgedring na die Gauteng-Oos-afdeling. Daar het Jodene ‘n eerste plek behaal en Ané ‘n tweede plek.
Ablei dring daarmee deur na die provinsiale rontes. Saam met hulle op die foto is hul NW onderwysers, Pieter Boy (links) en Pierre Muller.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.