Elections 2014News

Wat doen die Verkiesingskommissie?

Die Onafhanklike Verkiesingskommisie (OVK) se funksies is soos volg:

• Die OVK bestuur nasionale, provinsiale en munisipale verkiesings,

referendums ingesluit.

• Dit verseker dat verkiesings vry en regverdig is.

• Dit kondig die uitslae van die verkiesings binne sewe dae aan.

• Dit stel die nasionale algemene kieserslys op en werk dit by.

• Om toestande te bevorder wat vrye en regverdige verkiesings verseker

• Om die nasionale algemene kieserslys op te stel en by te werk

• Om die register van politieke partye op te stel en by te werk

• Om verkiesings te administreer

• Om kennis van verkiesings- en kiesersprosesse te bevorder

• Om vennote te wees van en saam te werk met belanghebbendes

• Om wetgewing wat met verkiesings verband hou te hersien

• Om kiesers te onderrig

(Inligting verkry van die OVK webtuiste)

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button