Local newsNews
Jong pasiënte word so opgevrolik
Leerders aan die Hoërskool Oosterlig het onlangs ‘n vertrek in die kindersaal van die Life Dalview Kliniek omgetower in ‘n sprokies mooi area, waaroor die jonger pasiënte van die hospitaal gaande is.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



