Editor's noteLocal newsNews

Stuur jou matriekafskeid foto

Matrikulante wat binnekort hul matriekafskeidfunksies gaan bywoon, of reeds bygewoon het, en graag hul foto’s in die Herald wil sien kan dit vir ons stuur.

Die Herald sal die fotos’s tot en met ons laaste uitgawe van die jaar (19 Desember) publiseer.

Foto’s kan per e-pos gestuur word na stacys@caxton.co.za of by ons kantoor te Hendrik Potgieterstraat 25 ingehandig word.

Daar is geen kostes aan verbonde nie.

Dit is baie belangrik om die name en vanne van die persone in die foto te meld, asook watter skool se matriekafskeid dit was.

Foto’s waar dié inligting ontbreek, asook swak kwaliteit foto’s, sal nie gepubliseer word nie.

Ons sal sover moontlik poog om al die foto’s wat ons ontvang te publiseer, maar ons kan ongelukkig nie waarborg dat al die foto’s wel geplaas sal word nie.

.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button