Pa en kind wat saam slaap weer in hof
Die saak waar ‘n pa en sy dogter aangekla word van bestialiteit en bloedskande is Woensdag (14 Januarie) weer in die Brakpan Landdroshof uitgestel. ‘n 42-Jarige man en sy 21-jarige dogter is verlede jaar aangekla van bloedskande en bestialiteit. Die man en sy kind, wat in Brenthurst woon, het glo seksuelde dade met mekaar en …

Die saak waar ‘n pa en sy dogter aangekla word van bestialiteit en bloedskande is Woensdag (14 Januarie) weer in die Brakpan Landdroshof uitgestel.
‘n 42-Jarige man en sy 21-jarige dogter is verlede jaar aangekla van bloedskande en bestialiteit.
Die man en sy kind, wat in Brenthurst woon, het glo seksuelde dade met mekaar en ook met ‘n hond gepleeg.
Die saak is tot 16 Maart uitgestel vir verdere ondersoek en om die pa en dogter die geleentheid te gee om aansoek te doen vir regshulp.
Daar is ondermeer beslag gelê op foto’s en video opnames van die dade.
Lees ook die vorige berigte:
Pa en dogter in arres: Slaap saam met mekaar en pleeg dade met hond
Opvolg: Pa en dogter wat saam slaap kry borg



