Local newsNews
Egpaar 50 jaar saam na vriende hul aan mekaar voorstel
Cecil (70) en Ellie (68) Smith van Hamiltonlaan het onlangs hul 50ste huweliksherdening gevier.
Die egpaar is deur vriende aan mekaar voorgestel en is 50 jaar gelede in die Gereformeerde Kerk, Brakpan getroud.
Hulle het vier kinders Kobus (49), Martin (45), Terry (42) en Tanya (37) asook ses kleinkinders en een agterkleinkind.
Lees ook:
Freda reaches her 100-year milestone
Skoolvriende groet mekaar weer na 50 jaar
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



