Editor's noteLocal newsNews

Melissa en Tinkerbell is R500 ryker

Melissa Maffini (10) ontvang haar geskenkbewys.

Melissa Maffini, wat die Herald se onlangse troeteldier fotokompetisie gewen het, het Saterdagoggend haar R500 geskenkbewys van City Pets, wat by die Sherwood Gardens Inkopiesentrum geleë is, in ontvangs geneem.

Dit was beslis nie ‘n maklike keuse om net  een wenner te kies nie. Hierdie oulike foto van Melissa Maffini (10) en haar Shitzu hond, Tinkerbell, het egter die oog gevang.
Dit was beslis nie ‘n maklike keuse om net een wenner te kies nie. Hierdie oulike foto van Melissa Maffini (10) en haar Shitzu hond, Tinkerbell, het egter die oog gevang.

Kyk hier na die ander inskrywings:

Troeteldier fotokompetisie inskrywings (1)

Troeteldier fotokompetisie inskrywings (2)

Troeteldier fotokompetisie inskrywings (3)

Troeteldier fotokompetisie inskrywings (4)

Troeteldier fotokompetisie inskrywings (5)

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button