Duané Ras, ‘n graad drie leerder, was toegesmeer van kop tot tone in reënboogkleure. Foto's deur Wilma Roux
Clifford Matthysen was ‘n goeie bewys dat die onderwysers slegs tweede gekom het teen die leerders tydens die Kleurfees.
Die Kleurfees het tonne vermaak verskaf en aan die einde van die dag het die leerders en onderwysers onherkenbaar gelyk.
Kyk hier na meer foto’s:
Laerskool Môrewag hou ‘n Kleurfees (1)
Laerskool Môrewag hou ‘n Kleurfees (2)
Laerskool Môrewag hou ‘n Kleurfees (3)
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
Support local journalism
Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.