Local newsNews

’n Tamatie van ’n ander kleur

Wanneer ’n mens aan ‘n tamatie dink is die kleur, waarmee jy dit vereenselwig gewoonlik rooi.

Wanneer ’n mens aan ‘n tamatie dink is die kleur, waarmee jy dit vereenselwig gewoonlik rooi.

Dit is egter nie die geval met Juan Nell (69), ‘n inwoner van Brenthurst nie. Dié kranige tuinier is baie trots op die swart tamaties wat in sy tuin groei.

Juan Nel.
Juan het hierdie variëteit by ‘n kwekery in Boksburg gekoop en volgens hom heet die plant “Dancing in the rain”.

 

Die pragtige swart vrugte verkleur effe na groen en rooi wanneeer dit groei en volgens Juan smaak dit heerlik.

 

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button