Local newsNews

Kleuterzone besoek kleuterskool

Honkie Ponkie Kleuterskool was onlangs gekies om te verskyn op die program en die kameraspan het ’n dag saam met die kleuters deurgebring.

Honkie Ponkie Kleuterskool het die voorreg gehad om ’n besoek te ontvang van Kleuterzone.

Kleuterzone word beskryf as ’n spontane televisiereeks, wat op DStv verskyn, wat die kyker ’n blik gee op kleuters en juffrouens van verskillende kleuterskole.

Honkie Ponkie Kleuterskool was onlangs gekies om te verskyn op die program en die kameraspan het ’n dag saam met die kleuters deurgebring.

Die dag was afgesluit met ’n konsert, “’n Mengelmoes kardoes”, wat ’n terugblik gegee het van die kleuterskool se konserte oor die afgelope ses jaar.

Die uitsending kan vandag (Vrydag) gekyk word vanaf 11vm op VIA (kanaal 147) of Sondag (17 Julie) op kykNET Musiek (kanaal 146) vanaf 8vm.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button