Elke klas van die skool het ’n banier ontwerp met die oog op Stoffel se verjaarsdag.
’n Vrolike atmosfeer het geheers terwyl beoordelaars kop gekrap het om ’n wen-banier te kies.
Die graad 11 T7 klas is uiteindelik as die wenners aangewys.
Kyk hier na meer foto’s:
Stoffbergers vier Stoffel se verjaarsdag (1)
Stoffbergers vier Stoffel se verjaarsdag (2)
Stoffbergers vier Stoffel se verjaarsdag (3)
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



