Graad Sewe is, agter: Maresa Willemse, Quade Mc Ghee, Karlien Heunis, Kiara Roberts, en Zetske Botha. Voor: Ludké Truter, Anienke Visser, Liam Mc Master en Leandri Schutte. Afwesig: Leané Klinkerberg. FOTO: Verskaf
Die Laerskool Dalview se top 10 akademiese presteerders vir kwartaal drie vir die Grade Vier tot Sewe is onlangs aangewys.
Graad Vyf is, agter: Ivan Barrie, Aiden Grobler, Zenanté du Toit, Ziva Esterhuizen en Janessa Holloway. Voor: Carlu van Wyk, Devoney Fritz, Déandrie Venter, Lily Mc Ghee en Wian Schutte. FOTO: Verskaf
Graad Ses is, agter: Ewan Janse van Vuuren, Ané Bornman, Ludré du Toit, Amoré Harmse, Mickayla Humphreys, en Ivy de Lange. Voor: Elmorey Nel, Le-Lancha Woest, Lynlee Oosthuyzen, Izandri Pieters en Zelmarie van der Westhuizen. FOTO: Verskaf
Graad Vier is, agter: Liam Lues, Elrika Heine, Leané Botes, Lingen Loader en Simion Grobler. Voor: Hayley Harvey, Chanté Willemse, Ilé Pieters, Luan Steenkamp en Sion Esterhuizen. FOTO: Verskaf
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!