Local newsNews
Henry se skilderwerk verstom Boeremark besoekers
Henry, wat van sy nek af ondertoe verlam is, skilder met sy mond.
Henry Blignaut van Alberton het Saterdag besoekers aan die Boeremark verstom met sy ongewone talent.
Henry, wat van sy nek af ondertoe verlam is, skilder met sy mond. Hy is ook ‘n lid van die Vereniging van Mond en Voetskilders en het Saterdag, ‘n klein skildery geskilder, wat uitgeloot is.
Die Boeremark vind maandeliks by die Brakpan Tuinsentrum plaas.
Volg ons:
Ontvang die nuutste nuus op jou foon:
WhatsApp nommer: 0794306641 (voeg ons by jou kontaklys en stuur jou naam en van op WhatsApp)
BBM pin: 7F7A9F13
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



