Die junior wenners was (van links): Bianca Purcell (tweede prinses), Bradley Carelse (tweede prins), Samantha Nortje (mej Anker), Dartangan Sachse (mnr Anker), Gabriella Cameron (eerste prinses) en Tiaan van Wyk (eerste prins).
Die glansgeleentheid is by die skool gehou en ‘n groot groep leerders het deelgeneem.
Die senior wenners was (van links): Tené Minderon (tweede prinses), Chanré Joubert (eerste prinses), Kaylie Fourie (mej Anker), Ruan Palm (mnr Anker), Elandré Everet (eerste prins) en Steyn van Lill (tweede prins).
Kyk hier na foto’s van Hoërskool Die Anker se matriekafskeid
Volg ons:
Instagram
Twitter
Facebook
Ontvang die nuutste nuus op jou foon:
WhatsApp nommer: 0794306641 (voeg ons by jou kontaklys en stuur jou naam en van op WhatsApp)
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!