Local newsNews

Unieke geskenke by dié Kersmark

Die mark sal aan besoekers die ideale geleentheid bied om bekostigbare en unieke Kersgeskenke te koop.

Die NG Kerk Brakpan-Oos, hou op 2 Desember vanaf 1nm tot 8nm ’n kersmark by die kerk.

Die mark sal aan besoekers die ideale geleentheid bied om bekostigbare en unieke Kersgeskenke te koop.

Daar sal ook ’n verskeidenheid eetgoed soos kerrie-en-rys, vetkoek en maalvleis, poedings, koeke, lekkergoed en pannekoek te koop wees.

Die kerk is op die hoek van Lapping- en Boundaryweg (langs Brakpan High en Brenthurst Primary skole geleë).

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button