Local newsNews
Stormwind rig groot skade aan
Dakplate van 'n woonstelblok in Brakpan-sentraal is afgewaai en verskeie bome is ontwortel.
‘n Storm, wat Vrydagaand in die dorp gewoed het, het op verskeie plekke groot skade aangerig.
Dakplate van ‘n woonstelblok in Brakpan-sentraal is afgewaai en verskeie bome is ontwortel.
‘n Reuse boom het in Erneststraat, Kenleaf omgewaai en die pad is versper totdat dit opgesaag en weggery is.
Lees ook:
Dorp nie deur vloed-chaos geraak
Hoax ER voice clip about storm has social media on fire
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



