Local newsNews
Indien jy reeds visvang foto gestuur het, lees hier
As gevolg van ‘n tegniese probleem het die foto’s vermis geraak.

Persone wat Dinsdag en Woensdag foto’s vir die Herald se visvang fotokompetisie gestuur het, word versoek om die foto’s weer vir ons te stuur.
Vir meer inlingting oor die fotokompetisie, kliek hier.
As gevolg van ‘n tegniese probleem het die foto’s (ons het ongeveer 60 ontvang) vermis geraak.
Daar was ‘n hele paar indrukwekkende foto’s onder dié klomp en ons wil baie graag weer die foto’s ontvang sodat die mense in aanmerking kan kom vir die R1000 geskenkbewys van VC Super Spar in Dalview.
Fotos’s wat Donderdag en daarna ingestuur is, is ontvang.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



