CrimeEditor's noteNews

Diewe steel graag batterye

"‘n Dief sal twee keer dink voordat hy ‘n duidelik gemerkte battery uit ‘n voertuig steel.”

Om die battery van jou voertuig te vervang kan jou deesdae ‘n hele paar Rand uit die sak jaag.

Die Brakpan SAPD het by monde van Kapt Peet van der Schyff gesê dat daar die afgelope tyd verskeie voorvalle aangemeld is waar batterye uit voertuie gesteel is.

“Die diewe verkoop die batterye maklik maar wanneer dit met ‘n registrasienommer of identiteitsnommer gemerk is, maak dit sake vir die skelms meer ingewikkeld,” het Van der Schyff gesê.

“Dit is uiters noodsaaklik dat motoreienaars hul batterye op ‘n manier merk. ‘n Dief sal twee keer dink voordat hy ‘n duidelik gemerkte battery uit ‘n voertuig steel,” het Van der Schyff gesê.

Lees ook: 

Thieves pose as home buyers

Weekend crime round-up 

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

Ontvang die nuutste nuus op jou foon:

WhatsApp nommer:  0794306641 (voeg ons by jou kontaklys en stuur jou naam en van op WhatsApp)

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button