Editor's choiceLocal newsNews

Paasfees verrassing vir bejaardes

‘n Bedrag kontant, wat deur middel van ‘n muntlegging ingesamel is, is ook aan die tehuis oorhandig.

Die kinders van Lekker Bekkies Kleuterskool, in Dalview, het Maandag besoek gebring aan die Lighuis Tehuis en Paaseiers aan die inwoners uitgedeel.

‘n Bedrag kontant, wat deur middel van ‘n muntlegging ingesamel is, is ook aan die tehuis oorhandig.

Al die kinders het Maandag ook soos Paashasies aangetrek.

Lees ook: Boetie te koop of te ruil vir Paaseiers

Drive safe this Easter weekend

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button