
Daar is groot dinge aan die kom by die Laerskool Dalview, wat vanjaar sy 70ste bestaansjaar beleef en ‘n Platinumfees gaan hou om die geleentheid te vier.
Die boom by die ingang na die skool “loer” vir besoekers en dra die boodskap, “Watch this space” uit.
Was jy onlangs by ‘n spesiale geleentheid of wil jy graag ‘n besondere foto met ons deel?
Stuur die foto en ‘n kort beskrywing met name na malissas@caxton.co.za
Volg ons:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



