Editor's choiceLocal newsNews
Boeremark is weer ‘n vrolike gedoente
‘n Groot aantal besoekers het die mark geniet.

Walanika Lubbe (6), van Dalpark, was verlede Saterdag een van die jonger besoekers aan die Boeremark, wat maandeliks by die Brakpan Tuinsentrum gehou word.
Die oulike slaapsakke, met ‘n kussing in die vorm van ‘n dier, het haar aandag getrek.
Meer foto’s:
Volg ons:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




















