Local newsNews
Motorfietsryers word uitgenooi
Die GAU-Bikers Ride For Farm Murders organiseer die massiewe rit, vanaf Boksburg en ander bymekaarkom punte na Hartebeespoortdam, vir die bewusmaking van plaasmoorde.

Motorfietsryers word uitgenooi na ‘n groot rit wat môre (Sondag) plaasvind.
Die GAU-Bikers Ride For Farm Murders organiseer die massiewe rit, vanaf Boksburg en ander bymekaarkom punte na Hartebeespoortdam, vir die bewusmaking van plaasmoorde.
Die organiseerder, Desiré Scheepers, het al ‘n paar sulke bewusmaking ritte gereël, waarvan die laaste suksesvolle een na Que Sera in Pretoria was. Sowat 2600 motorfietsryers het daaraan deelgeneem.
Die groep ryers beplan ook om by verskillende winkelsentrums aan te doen om mense in te lig.
Die ryers sal om 8vm vanaf die East Rand Traders Square (Boksburg Vlooimark) vertrek.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!