NewsSchools

Oosies se leerders kry erkenning vir harde werk

Die top 10 akademiese presteerders van die Laerskool Brakpan-Oos is onlangs aangewys. Die spanne is gekies na aanleiding van die leerders se punte, wat gedurende die tweede kwartaal behaal is.

Graad vyf, agter (van links): Odette van Dyk, Zancha Marcus, Brandon Crous, Khiara van Wyk, Shilo Pretorius en Nika de Bruyn. Voor: Chelle-Marie Schoeman, Chimonic Engelbrecht, Lwethu Zulu, Diante Griffin en Denise Mong.
Graad ses, agter (van links): Dane Janse van Rensburg, Rouxlé Mostert, Aleshia Meyer, Chiries du Plooy en Zander Welding. Voor: Morgan Bruinette, Jeanette Kruger, Ashley Kumm, Armand Venter en Lee-Ann Kruger.
Graad sewe, agter (van links): Ronaldo Venter, Dealin van Eeden, Branden Smit, Jason Lightfoot en Rico Pretorius. Voor: Karien du Plessis, Karla Steyn, Elané Engelbrecht, Jaon van Eeden en Fiena Skosana.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button