Leerders van die Hoërskool Stoffberg het Maandag ook die sogenaamde Swart Maandag-protesaksie ondersteun. Die veldtog is van stapel gestuur om die soeklig op plaasaanvalle en die moord op boere landwyd te plaas.
Lees ook:
Stoffbergers geniet hulself buite die klaskamers
Stoffbergers laat die koppe draai by matriekafskeid
Volg ons:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




