NewsSchools

Sonneveld Akademie spog met 100 persent slaagsyfer

Daar was oral breë glimlagte te sien by Sonneveld Akademie toe die matrieks van 2017 na ’n lang gewag hul uitslae by die skool gaan afhaal het.

Sonneveld Akademie se matrikulante van 2017 het ’n 100 persent slaagsyfer behaal.

Lees ook: Junél is Stoffies se uitblinker

Vier van die agt matrikulante het verskeie vakonderskeidings verwerf.

Volg ons:

Instagram

Twitter

Facebook

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button