Editor's choiceNewsSchools

SAPS besoek die Hoërskool Stoffberg

Die leerders van die skool is toegespreek oor boeliery en die bekamping van geweld.

Lede van die Brakpan SAPD en die GPF het Vrydagoggend besoek aan die Hoërskool Stoffberg gebring.  Die leerders is ook ingelig oor ’n kunskompetisie wat onlangs deur die Brakpan GPF van stapel gestuur is. Die kompetisie is gemik op hoër- sowel as laerskool leerders, asook jongmense tussen die ouderdom van 18 tot 21 jaar.

Lees ook: Hoërskool Stoffberg reageer op vuisslaan-videos

Volg ons:

Instagram

Twitter

Facebook

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button