Editor's choiceLocal newsNews
Ou skedonk is ’n seeroog
Talle mense het die afgelope tyd navraag gedoen oor hierdie onooglike wrak wat al vir ’n geruime tyd in Kingswaylaan staan.
Volgens inligting sou die BMW, wat beslis beter dae geken het, Dinsdagmiddag deur die Ekurhuleni Metro Polisie verwyder word.
Toe die proses aan die gang was het die eienaar glo beamptes van die EMPD genader en aangedui dat hy self die voertuig sal verwyder.
Teen druktyd was dit steeds daar.
Lees ook: Metro stel sy saak oor toestand van begraafplaas
Volg ons:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



