Editor's choiceLocal newsNews
Sonneblom ontaard in ‘n hemelbesem
Sommige van die plante is langer as vyf meter en so hoog soos die huis se dak.
Sonneblomme wat die hoogte inskiet is nie ’n ongewone gesig nie, maar dit wil voorkom of die sonneblomme wat Bula Grobbelaar (67) in sy tuin in Brakpan-sentraal geplant het net nie wil ophou groei nie.
Bula en Ann Barnard (47) het die sonneblomme sowat drie maande gelede geplant en nooit kon raai dat hulle so suksesvol sou wees nie.
Lees ook: Rata het hulp nodig
Volg ons:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



