Editor's choiceNewsSchools

Kleintjies deel Paaseiers uit

Die lekker lang Paasnaweek is hier en die kleintjies van die Lekker Bekkie Kleuterskool het die week solank in die regte luim vir die naweek gekom.

Die kinders het Paaseiers bymekaar gemaak wat hulle aan die inwoners van Tweedy Park gaan uitdeel het.

Mia Wessels (6, links), Wynand Young (6) en Miané Olivier (2).
Sommige van die kleintjies wat fluks paaseiers bymekaar gemaak het om aan die inwoners van Tweedy Park te oorhandig.
Tianette Smith (4) en ’n personeellid Monique Sangerhaus.
ELiza Mieny (2) met ‘n mandjie propvol paaseiers.

Lees ook: Rata het hulp nodig

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button