Editor's noteNewsSchools

Leerders samel fluks kos in vir die DBV

Twee graad ses leerders van die Sonneveld Akademie het onlangs die hoof van die skool, Steven Weber, genader met ’n voorstel om kos vir die Brakpan DBV in te samel.

Die twee leerders het die hele skool geïnspireer om betrokke te raak.

Kayla Cronjé (links) en Chenélle Dietrechsen het die insamelingsporjek van stapel gestuur. Hulle is hier te sien saam met Sanette Bosman (kommitteelid van die DBV) en Calbridge Lenonyane (leerlinginspekteur).

Lees ook: Sonneveld Akademie kies sy leiers vir 2018

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button