Editor's noteLocal newsNews
Hou ‘n paar rand reg vir DBV se Blikkieskud-projek
Motoriste word versoek om volgende Saterdag (28 April) die Brakpan Dierebeskermingsvereniging (DBV) se Blikkieskud-projek te ondersteun.

Vrywilligers sal van vroeg die oggend by die verkeersligte by die Mall@Carnival wees om geld vir die vereniging in te samel.
Lees ook: Leerders samel fluks kos in vir die DBV
Die vrywilligers sal duidelik uitgeken kan word en inwoners word versoek om hul harte en beursies vir ’n goeie doel oop te maak.
Volg ons:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



