Editor's choiceNewsSchools
Klein Dalwers braai lekker
Die graad R-leerders van die Laerskool Dalview het die afgelope langnaweek op ’n hoë noot begin deur ’n lekker braai by die skool te hou.

Lees ook: Laerskool Dalview se Thandi palm die medaljes in
Volg ons:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



