Editor's choiceNewsSchools

Morries gedenk Hemelvaartdag

Leerders van die Laerskool Môrewag het verlede Donderdag (10 Mei) Hemelvaartdag gevier en die betekenis van die dag is op die voorgrond gestel.

Die leerders het wit en blou ballonne in die lug laat opgaan wat dien as simbool dat Jesus in die wolke opgevaar het.

Die drie graad een leerders, wat ook op die dag verjaar het, is (van links): Lee-Ann Fleischmann, Abigail Esterhuizen en Danica Pienaar.
Minette Visser (links), Hailey Badenhorst en Deané Nel het elke oomblik geniet.

Lees ook: Morries se hoofseun woeker met sy talente

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button