Editor's choiceNewsSchools
Morries word ingelig oor boeliery
Lede van die Godly Season Ministries Care groep (GSM Care) het onlangs besoek aan die Laerskool Môrewag gebring en ’n opvoering oor boeliery vir die skool gedoen.
Die groep se mascot, Billiam die donkie, was veral ’n treffer onder die leerders, wat ook elkeen ’n bederf-pakkie ontvang het.
Lees ook: Gretha Wiid bied boelie seminaar aan by die Laerskool Dalview.
Volg ons:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



