Editor's choiceLocal newsNews
Gelukkige Vadersdag
Die Herald het lesers gevra om vir ons pa en kind foto’s met die oog hierop te stuur.
Indien jy die geleentheid soek om jou pa so bietjie te bederf of ekstra spesiaal te laat voel, is vandag, wanneer Vadersdag gevier word, die perfekte dag.
Sien ook ander inskrywings wat die Herald ontvang het.
Lees ook: So lyk die wenner van ons Moedersdag fotokompetisie
Volg ons:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!













