Editor's choiceNewsSchools

Morries skenk aan behoeftiges

Leerders van die Laerskool Môrewag het Vrydag (15 Junie) hul normale skooldrag in die kas laat hang en kon in die plek daarvan enige warm klere skool toe dra.

In ruil daarvoor het die leerders nie-bederfbare voedsel na die skool geneem, wat aan behoeftiges in die skool geskenk word.

Lees ook: Morries word ingelig oor boeliery

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button