Local newsNews

’n Kombers teen die koue laat harte ook warm klop

Die Just Wheels Motorklub het Dinsdagoggend besoek aan die Frank Mynhardt Sorgsentrum gebring en nie met leë hande opgedaag nie.

Lede van die klub het warm komberse aan inwoners van die sorgsentrum oorhandig.

Die skenkings is gretig ontvang en ten minste een inwoner kon haar trane van dankbaarheid nie keer nie.

Lees ook: Bejaardes ontvang warm komberse vir die winter

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button