Editor's noteNewsSchools
Jongspan samel plastiek in vir uilskuilings
Die kinders van Rafiki Kleuterskool in Dalview het Woensdag (18 Julie) Mandela-dag gevier deur plastiekprodukte na die skool te neem.
Die plastiek sal herwin word om skuilings vir uile te maak.

Lees ook: Vreemde haarstyle op ’n vreemde dag
Volg ons:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



