Tiaan van Eeden, ‘n graad vier leerder aan Laerskool Die Arend het onlangs briljant gevaar tydens die finaal van die ATKV se 2018 redenaarskompetisie.
Verlede jaar het Tiaan ‘n eerste plek in sy ouderdomsgroep behaal.
Met sy uitmuntende prestasie verwerf hy ook erekleure by die skool.
Lees ook: Dié Arende vlieg hoog as dit by die akademie kom
Volg ons:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



