Editor's noteNewsSchools
Laerskool Dalview se leerlingraad wys hul gee om
Fondse vir die pakkies is deur die skool se voedingskema sowel as uit die leerlingraadfonds geskenk.
Die leerlingraad van Laerskool Dalview het onlangs bederfpakkies en komberse aan die behoeftige inwoners van die Frank Mynhardt Sorgsentrum gaan oorhandig.
Volg ons:
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



