Editor's choiceNewsSchools

Kinders geniet Erfenisdag

Die kleintjies het Erfenisdag behoorlik gevier.

Die kleintjies van Rafiki Kleuterskool in Dalview het Dinsdag Erfenisdag by die skool gevier.

Ruan Pitzer (links), Dihandre van Niekerk (wat as die wenner van die seuns aangewys is) en Taitem Jacobs.

Die kinders moes uitrusting, wat van afvalmateriaal gemaak is en ook Erfenisdag gesimboliseer het, skool toe gedra het.

Owen Mowbray.
Alicia Fourie en Alexa Espach.
Adeline Visser (links) en Skyler Smith.

Lees ook: Kinders vier lente gedurende atletiekdag

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button