NewsSchools

Morries se Kelly ontvang eerbiedige toekenning

Kelly is as finalis vir die Sport Atleet van die Jaar vir Skole genomineer.

Kelly Frazer, Graad Ses leerder aan die Laerskool Môrewag, het vanjaar op die atletiekveld uitgeblink, wat daartoe gelei het dat sy ’n nominasie vir die Ekurhuleni Women in Sports Awards 2018 ontvang het.

Volg ons:

Instagram

Twitter

Facebook

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button