Editor's noteLocal newsNews

Heerlike bederf vir Mother’s Nest inwoners

Mothers Nest is ’n veilige hawe vir mishandelde kinders van alle ouderdomme.

Die inwoners van Mother’s Nest in Brenthurst het Saterdag ’n onvergeetlike dag by die Thabong Onthaalkompleks beleef.

Die kleurvolle lekkergoedtafel waarby Charmaine Grobbelaar (vrywilliger) staan het ’n groot aantrekkingskrag vir die kinders gehad.

Dié prettige dag is deur lidmate en vrywilligers van die Godly Season Ministries gereël en die kinders is die hele dag met heerlike eetgoed, speletjies, swem en natuurlik geskenke bederf.

Past Rudi Botha van die Godly Season Ministries het hand bygesit om seker te maak die kinders beleef ’n onvergeetlike dag.

Geen moeite is ontsien om die dag baie spesiaal vir die kinders te maak nie.

Lees ook: In die kollig: Leer die direkteur van Mother’s Nest ken

Volg ons: 

Instagram
Twitter
Facebook

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button