Editor's noteLocal newsNews
Buitengewone varkoor groei al te mooi
Die blyk of ’n blaar aan die plant die kleure van die blom aangeneem het, wat dit ongewoon maak.
Hierdie tyd van die jaar is varkore (Arum lelies) volop en benewens die meer tradisionele wit varkoor sluit kleure, wat deesdae al hoe meer gesien word, oranje, donker pienk, ligte pienk, pers tot amper swart in.

’n Blaar aan die plant het die kleure van die blom aangeneem.Het jy ’n ongewone plant of blom in jou jou tuin?
Stuur vir ons ‘n foto met besonderhede na brakpanherald@caxton.co.za.
Lees ook: Sonneblom ontaard in ‘n hemelbesem
Volg ons:
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



