Editor's noteLocal newsNews
Inligtingsaand vir jong vroue wat wil rugby speel
Die aand is spesifiek gemik op o-15, o-16 en o-18 spelers.

‘n Inligtingsaand en registrasieproses vir vroue rubyspelers word Maandagaand (7 Januarie) by die Brakpan rugbyklub gehou.
Die verrigtinge sal om 6nm by die Brakpan Rugbyklub gehou word.
Vir meer inligting kontak vir Ben Kruger (083 984 8884.
Lees ook: In die kollig: Leer meer oor Crystal Mylie
Volg ons:
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



