Local newsNews

Matriekuitslae: Ons wil graag van jou hoor

Die groot gewag vir matrikulante, wat hul eindeksamen in 2018 afgelê het, is uiteindelik verby en die uitslae is bekend.

Indien jy vier of meer onderskeidings behaal het wil ons graag van jou hoor.

Stuur ‘n foto, in j-peg formaat, en meld die vakke waarin jy onderskeidings behaal het in die e-pos asook ‘n kontak telefoonnommer.

Stuur die e-pos na brakpanherald@caxton.co.za

Dit geld slegs vir matrieks wat skole in Brakpan bygewoon het of inwoners van die dorp wat gematrikuleer het aan skole in buurdorpe.

Volg ons;

Instagram
Twitter
Facebook

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button