Editor's choiceLocal newsNews

VLU deel trofeë uit

Lede van die Brakpan Vroue Landbou Unie ontvang erkenning.

Die Brakpan-tak van die Vroue Landbou Unie het Dinsdag hul jaarlikse prysuitdeling gehou, waartydens lede erkenning ontvang het vir die kompetisies waaraan hulle deur die loop van die jaar deelgeneem het.

Sylvia Smith (regs) het die trofee vir die meeste punte ontvang. Alta Prinsloo, streekvoorsitter van die VLU het die trofee aan haar oorhandig.

Lees: VLU lede is vroue van formaat

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button