Editor's choiceLocal newsNews

Sé ons wat jy dink

Dié is wat sommige inwoners vir Valentynsdag gedoen het.

Wat het jy op Valentynsdag gedoen?

Annemie de Bruyn – As jy ’n mamma is, moet jy die romanse eers laat gaan, maar my man het ons elkeen met ’n groot geskenk bederf.
Betsie Coetzee – Ek en my man vier nie gewoonlik Valentynsdag nie, maar die jaar het hy my verras met blomme en ’n romantiese ete.
Ryna van Eck – Ek het ’n goeie daad gedoen deur ’n skool te ondersteun wat ’n liefie-dans aand aangebied het.
Elsje Marais – Ek en my man het ’n rustige aand by die huis met ’n glasie wyn voor die televisie gehad.

Lees: RE/MAX spandeer Valentynsdag saam bejaardes

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button